Tien volledige Adele Reynders audioboeke waarna jy gratis kan luister.
- adelereyndersart
- Sep 25
- 1 min read

Daar is veel meer as tien audioboeke reeds beskikbaar op die youtube kanaal Afrikaanse liefdesverhale en stories / audioboeke. Maar hier plaas ek die skakels van die eerste 10.
Jy kan ook op die skakel hieronder luister na waaroor sekere van die boeke gaan. Aan die einde van elke podsending is daar 'n skakel na die boeke:
Hier is in elk geval ook skakels na die eerste tien wat jy kan oopmaak, hetsy op jou selfoon of laptop as jy dalk op die prent van die voorblaaie hier bo gekyk het. Ek sal die lys aanvul.
Wanneer die son weer skyn - Adele Reynders https://www.youtube.com/playlist?list=PL4PfJicTFS488aX9KLONiDyiXXJp1ShYl
Sien jou weer op Skadureen - Adele Reynders https://www.youtube.com/playlist?list=PL4PfJicTFS48_sx66nr72FmGD9jI1HBT1
Medisyneman - Adele Reynders https://www.youtube.com/playlist?list=PL4PfJicTFS49gy3tzM9jCGhfMsh2dEoOY
Isa se uitdaging - Adele Reynders https://www.youtube.com/playlist?list=PL4PfJicTFS48zg0NtMm2mc7vbVggmfB70
Totdat die vet vrou sing... 'n alternatiewe operagids - Adele Reynders https://www.youtube.com/playlist?list=PL4PfJicTFS49ilOVgpFM0tJFc18YGXXi3
Dokter Pyn in die... Adele Reynders https://www.youtube.com/playlist?list=PL4PfJicTFS48wEhfiXnBAPJ8uaEeaa2dw
As jy maar weet - Adele Reynders https://www.youtube.com/playlist?list=PL4PfJicTFS49nsA9alzCss3UFjLrpqUCH
Die 100jaar oue man wat voor Spar op die blombak gaan dit het... en toe verdwyn het - Adele Reynders https://www.youtube.com/playlist?list=PL4PfJicTFS49cTh_GN4VLbH4IPupzjAPd
Op die sewende dag - Adele Reynders https://www.youtube.com/playlist?list=PL4PfJicTFS4_QoQYfNt6uYxPT9V7zIuFY
Appels swaai vir 'n veearts - Adele Reynders https://www.youtube.com/playlist?list=PL4PfJicTFS4-BNBHRlh0c75OOCVkdHzIr



Comments